SK Bestuur-skool
Welkom by SK Bestuurskool – jou pad na ’n veilige en suksesvolle toekoms agter die stuur! Ons bied kwaliteit bestuurslesse vir alle vlakke van bestuurders.
100% fokus op jou veiligheid en selfvertroue
Lesse beskikbaar vir beginners en gevorderdes
Betroubare voertuig vir opleiding
Ondersteuning tot by die toetsdag
Vriendelike diens en maklike bespreking
Ons is 6 dae per week oop
Maandag-Vrydag: 9 VM to 4 NM
Saterdag: 8:30 VM to 11:30 VM
Kode 10 (Lig Vragvoertuie)
Bestuurslesse vir ligte vragvoertuie.
💰 R250 per les (60 minute)
📦 10 lesse vir slegs R2900
Ideaal vir leerders wat ‘n lisensie benodig om met groter voertuie soos vragmotors of bakkies te bestuur.
Kode 8 (Lig Motorklasse)
Bestuurslesse vir gewone motors.
💰 R220 per les (60 minute)
📦 10 lesse vir slegs R2500
Perfek vir beginners wat hul rybewys vir passasiersmotors wil kry.
Skryf Vandag In
Goedgekeurde Bestuurskursusse vir Jou Rybewys
Maak jou eerste stap na onafhanklikheid agter die stuur! Ons kursusse is ontwerp om jou te help om selfversekerd, veilig en vinnig jou rybewys te bekom.
Getuigskrifte
SKRYF VANDAG IN GEWAARBORGE TEVREDENHEID
By SK Bestuurskool is jou sukses ons prioriteit. Ons ondervinding, professionele diens en toegewyde instrukteurs help jou om selfversekerd jou rybewys te kry.